EPISODE · Nov 24, 2021 · 1 MIN
Hoekom die rand onder druk is
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As mens gewonder het hoe sterk die buitelandse kragte is wat inwerk op die Suid-Afrikaanse ekonomie hoef jy net na die rand-dollar wisselkoers te kyk. Die rand het oor die laaste maand verswak van R14,72 per dollar na R15,81 gister. Verskeie faktore speel ʼn rol, maar dit lyk of die rand onder druk gaan wees vir die afsienbare toekoms.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoekom die rand onder druk is
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m