EPISODE · Nov 23, 2022 · 1 MIN
Hoekom is die opbrengskromme op staatskuld so steil?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In ʼn week wat daar baie geskryf word oor rentekoerse is een van die redes waarom die repokoers nog ʼn keer verhoog moet word die rentekoersverskil tussen Amerikaanse en Suid-Afrikaanse staatskuld. Ons moet ʼn premie aanbied om beleggers na ons kapitaalmark te lok en wanneer die Amerikaners hulle rentekoers verhoog word die premie kleiner. As die Reserwebank hulle verhogings navolg ondersteun dit die mark vir ons staatskuld en die rand. Daardie premie is egter baie groot en nuwe navorsing vra hoeveel daarvan te doen het met kredietrisiko, met onsekerheid oor inflasievooruitsigte, of met die risiko dat die rand kan depresieer. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool. ** Kry die artikel waarop hierdie episode geskoei is by ideas.repec.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoekom is die opbrengskromme op staatskuld so steil?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m