EPISODE · Dec 14, 2020 · 2 MIN
Hoekom styg voedselprysinflasie?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week het ek vertel dat voedselpryse die VPI kategorie is wat hoër as gemiddelde inflasie beleef en mens wonder hoekom. Die pryse van landbouprodukte is baie sensitief vir markkragte en oral lees mens van hoe goeie seisoen die landbou beleef – dit is skaars geraak deur die pandemie en inperking en somerreënvoorspellings lyk goed. Mens sou dink dat ʼn sterk aanbod sal pryse afdruk, maar dit gebeur nie. Ek het toe maar met Dr Jonny van der Merwe van AMT gesels en hier is wat ons dink.
What this episode covers

NOW PLAYING
Hoekom styg voedselprysinflasie?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m