Hoër Hoogtes episode artwork

EPISODE · Jan 13, 2021 · 35 MIN

Hoër Hoogtes

from Nuwe Hoogtes · host Reinhard Kotze

Christenskap met luisteraarsdeelname

Christenskap met luisteraarsdeelname

NOW PLAYING

Hoër Hoogtes

0:00 35:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

'n Oomblik in die Woord - met Dr. Raymond Lombard Dr. Raymond Lombard 'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard ( Daagliks vrygestel )Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar -  luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.Kry jou leesprogram hier : https://raymondlombardbookstore.com/products/bybellees-program'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel. AGENDA Debatte Podmedia AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou tot in die hart van die kwessies wat saak maak, in die geselskap van ons land se skerpste denkers en opwindendste orators. Uitgesproke met Cilliers Brink Democratic Alliance Cilliers Brink het 'n nuwe weeklikse Afrikaanse potgooi, Uitgesproke, oor kwessies wat saakmaak en kwaadmaak en waar geen onderwerp taboe is nie en heilige koeie gebraai gaan word. Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal Maroela Media In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Nicolien se soektog na haar pa verdiep. Stefan delf verder in die geheimsinnige duikdood van Mauritz se pa, en Jack de Wet veroorsaak opnuut onmin. Te midde van die feestelikhede vir Afrikaans Amptelik 100 bars ʼn bom wat almal verstom, en die dorp skinder lustig voort. “Strandloper 2” is ʼn radiovervolgverhaal uit die pen van Bettie Kemp en Henriëtta Gryffenberg. Die verhaal van 120 episodes word deur Bettie, in samewerking met Maroela Media, vervaardig.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuwe Hoogtes?

This episode is 35 minutes long.

When was this Nuwe Hoogtes episode published?

This episode was published on January 13, 2021.

What is this episode about?

Christenskap met luisteraarsdeelname

Can I download this Nuwe Hoogtes episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!