HOOPstoot vir Flippie op GoeieNuusVrydag episode artwork

EPISODE · Mar 1, 2019 · 15 MIN

HOOPstoot vir Flippie op GoeieNuusVrydag

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

#GoeieNuusVrydag - Flippie se oogoperasie Flippie en Cornelia se storie en die dringende oogoperasie wat nodig is, het soveel harte aangeraak dat verskillende mense na ons #JouMenseMyMense projek een vir een 'n bydrae wou maak... Mense van sover as Mosselbaai en iemand wat self op R50 'n dag leef wou almal help om die laaste R26 348 wat nodig was na die aanvanklike R100 000 doelwit, bymekaar te kry. Teen die 1ste Maart, 13:30 was R15 750 reeds inbetaal - en ons sê baie, baie dankie aan elkeen van julle - en net voor 4pm het Marlo Boonzaaier en Engela Wissing van Vision Properties by ons in die ateljee kom gekuier met die goeie nuus dat hulle die balans (en so bietjie ekstra!) sal betaal! Selfs daarna het nog van ons luisteraars ingebel om te sê hulle wil ook deel wees van hierdie #HOOPstoot! Dankie, Vision Properties, dat julle die geskenk van "visie" vir Flippie help moontlik maak vir sy verjaarsdag op die 15de Maart!

NOW PLAYING

HOOPstoot vir Flippie op GoeieNuusVrydag

0:00 15:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 15 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on March 1, 2019.

What is this episode about?

#GoeieNuusVrydag - Flippie se oogoperasie Flippie en Cornelia se storie en die dringende oogoperasie wat nodig is, het soveel harte aangeraak dat verskillende mense na ons #JouMenseMyMense projek een vir een 'n bydrae wou maak... Mense van sover as...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!