EPISODE · Jun 21, 2023 · 1 MIN
Hougaard se long het platgeval, sê Nádine
from Jacaranda FM Newswatch - Interviews · host Jacaranda FM
Die voormalige Springbok losskakel Derick Hougaard se linker long het drie dae gelede platgeval, sê sy vriendin Nádine. Die sangeres het Woensdag oggend aan Jacaranda FM Nuus gesê die die onderste deel van Hougaard se regter long het ook daarna platgeval. Hougaard, wat agt keer vir die Springbokke uitgedraf het, is verlede Saterdag in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem na hy bewusteloos by huis gevind is. Latest news on our website
What this episode covers
Die voormalige Springbok losskakel Derick Hougaard se linker long het drie dae gelede platgeval, sê sy vriendin Nádine. Die sangeres het Woensdag oggend aan Jacaranda FM Nuus gesê die die onderste deel van Hougaard se regter long het ook daarna platgeval. Hougaard, wat agt keer vir die Springbokke uitgedraf het, is verlede Saterdag in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem na hy bewusteloos by huis gevind is.
NOW PLAYING
Hougaard se long het platgeval, sê Nádine
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m