EPISODE · May 13, 2021 · 2 MIN
Huishoudings vaar bietjie beter
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gereelde luisteraars sal weet dat ek soek graag nuus oor die herstel van die ekonomie na verlede jaar se groot inkrimping. Daar is elke maand een of ander produksie- en verbruiksdata beskikbaar, maar ons weet minder van hoe dit met huishoudings gaan. Dit maak iets soos die NIDS CRAM opname belangrik en die resultate van die vierde rondte van die opname is die week bekend gemaak. Dit wys dat dit stadigaan beter gaan met huishoudings, maar ons is nog ver van waar ons was voor die pandemie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Huishoudings vaar bietjie beter
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m