Hy laat jou nooit in die steek nie episode artwork

EPISODE · Jun 13, 2026 · 1H 6M

Hy laat jou nooit in die steek nie

from Radio Pulpit · host Madeleine Venter

Madeleine gesels met Radiokansel luisteraar, Marista de Noon. Sy staar baie uitdagings in die gesig in haar stryd met kanker, maar ervaar ten spyte hiervan steeds hoedat God haar nooit in die steek laat nie. Marista deel graag haar getuienis met ander luisteraars in die hoop dat dié wat ook deur ’n moeilike tyd gaan weer sal moed skep. Madeleine herinner luisteraars aan beloftes uit die Woord waaraan ons tydens die lewe se storms mag vashou, en lees ook verder voor uit die boek Al Psalmend, deur dr. Ronell Bezuidenhout.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 13, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Hy laat jou nooit in die steek nie

0:00 1:06:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 1 hour and 6 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on June 13, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!