EPISODE · Aug 2, 2022 · 53 MIN
In die Naam van Jesus (Deel 1)
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
Tydens die Junie-Julie breuk het ons bietjie op 'n uitreik gegaan! In hierdie episode deel ons graag met julle ons stories van ons tyd in die buiteland. Ons het net te veel stories gehad om in een episode te sit, so ons het besluit om dit in twee te deel. Ons hoop dat hierdie episode (en die volgende een) julle sal seën en inspireer! Sit terug, kry 'n koppie koffie en kuier saam!
Embed this episode
NOW PLAYING
In die Naam van Jesus (Deel 1)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.