EPISODE · Aug 10, 2022 · 2 MIN
Indiensname en inflasie in die VSA is ook vir ons belangrik
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wat in die Amerikaanse ekonomie gebeur het hierdie jaar ʼn groot invloed op die res van die wêreld en ons hier in Suid-Afrika. As hulle inflasie-koers hoog bly gaan hulle rentekoerse verder moet verhoog. Dan moet ons repo koerse ook moet verhoog en die wisselkoers en beurs gaan onstuimig bly. As hulle dit regkry om ʼn sagte landing te maak met inflasie wat afkom sonder ʼn groot resessie gaan dit vir almal goed wees. Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie opsomming van die faktore wat hierdie uitkomste bepaal. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Indiensname en inflasie in die VSA is ook vir ons belangrik
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m