EPISODE · Sep 29, 2021 · 1 MIN
Indiensname het afgeneem in die tweede kwartaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die kwartaallikse opname van indiensname bekend gemaak. Dit meet indiensname onder 20 000 besighede. Die fokus is dus op die formele sektor en die opname sluit die landbou-sektor uit. Die syfers wat ons hier kry lyk effens anders as die Arbeidsmagopname. Daardie is ʼn opname onder huishoudings en gee meer besonderhede oor wie werk het, en werk soek. Gister se syfers was vir die tweede kwartaal van hierdie jaar, tot en met die einde van Junie. Suid-Afrika het ʼn rekord hoogtepunt van werkloosheid bereik in die tweede kwartaal en die QES syfers bevestig dit.
What this episode covers

NOW PLAYING
Indiensname het afgeneem in die tweede kwartaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m