EPISODE · Sep 21, 2022 · 2 MIN
Inflasie, die wisselkoers, en repokoers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Later vandag word Augustusmaand se verbruikersprysinflasiesyfer bekend gemaak en die verwagting is dat dit effens laer gaan wees as in Juliemaand se 7,8%. Die vraag is of dit die Reserwebank se repokoersbesluit veel gaan beinvloed. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasie, die wisselkoers, en repokoers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m