EPISODE · Aug 22, 2022 · 2 MIN
Inflasie en lone
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hier en daar is ligpunte in die donker wat wys dat druk op pryse begin afneem, hoe wel ontleders verwag dat Julie-maand se inflasiesyfers wat hierdie week bekend gemaak word, hoogtepunte gaan wees. Teen amper September is verbruikers onder druk, produksie neem af, kommoditeitspryse het begin daal, en ons betaal selfs ʼn bietjie goedkoper vir petrol. Mense hou asem op dat ons dalk ʼn sagtelanding maak waar pryse begin daal voordat die ekonomie te veel inkrimp, maar verlede week het die Reserwebank so bietjie koue water oor ons uitgegooi. Hulle is natuurlik besorg dat die prysskokke van brandstof en voedsel gaan uitbrei na ʼn volgehoue proses van stygings van lone en pryse en het die Woensdag in die Parlement verduidelik. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasie en lone
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m