EPISODE · Jul 18, 2022 · 2 MIN
Inflasie en 'n repokoersbesluit
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week gaan inflasie en die repokoers die ekonomiese nuus oorheers. Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee vergader van Dinsdag af, Woensdag word Junie maand se verbruikers-prysinflasiesyfer bekend gemaak en Donderdag word die repokoersbesluit aangekondig. Ekonome verwag ʼn verdere styging in verbruikerprysinflasie. Dit was 5,9% in Aprilmaand, 6,5% in Meimaand en die voorspelling is dat dit bo 7% was in Junie. Dit beteken dat die Reserwebank nou streng moet optree. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasie en 'n repokoersbesluit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m