EPISODE · Aug 19, 2021 · 1 MIN
Inflasie en/of groei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In Suid-Afrika was ons bekommerd toe die inflasiekoers in Mei maand 5,2% was. Maar daarna het pryse stadiger toegeneem. Die koers was 4,9% in Junie en gister het ons gehoor dit was 4,6% in Julie. Dit klink soos goeie nuus (en dit is), behalwe as jy twee teenstellende dinge wil hê.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasie en/of groei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m