EPISODE · Nov 23, 2023 · 2 MIN
Inflasie het toegeneem in Oktober, maar die MBK gaan nie paniekerig raak nie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Oktobermaand se verbruikersprysinflasiesyfer staan toe op 5,9%, effens hoër as wat ontleders verwag het. Die styging van 5,4% tot 5,9% is hoofsaaklik gedryf deur voedsel en brandstofpryse. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasie het toegeneem in Oktober, maar die MBK gaan nie paniekerig raak nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.