EPISODE · Dec 15, 2022 · 2 MIN
Inflasie, krimpflasie en basis-effekte
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie jaar sal onthou word vir die skerp styging in die inflasiekoers en rentekoers verhogings om dit hok te slaan. Ongelukkig het gister se VPI syfers gewys dat hoewel inflasie al laer is as die piek in Juliemaand, bly dit hardnekkig hoog. Dit het ʼn groot impak op verbruiksbesteding, en die vraag is hoe lyk die vooruitsigte vir volgende jaar? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasie, krimpflasie en basis-effekte
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m