EPISODE · Jul 21, 2022 · 2 MIN
Inflasie styg en vandag se repokoers besluit is belangrik
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Junie-maand se verbruikersprysinflasiesyfer is gister bekend gemaak en het gestyg van 6,5% in Meimaand tot 7,4%. Die styging is gedryf deur stygings in die pryse van voedsel en vervoer. Wanneer die Monetêre Beleidskomittee oor hierdie syfers dink vir vanmiddag se repokoers besluit weet hulle dat inflasie is nou hoog en volgehou, en hulle kan nie net niks doen nie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Kyk ook sommer na my nuwe blad: econ101.blog.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasie styg en vandag se repokoers besluit is belangrik
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m