EPISODE · Sep 28, 2021 · 1 MIN
Inflasieverwagtinge
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome dink dat mense se verwagtinge oor inflasie is ʼn belangrike bepaler van die ware vlak van inflasie. As jy dink pryse gaan styg, dan vra jy vir ʼn groter salarisverhoging, dan styg die besigheid se koste, en dan gaan pryse styg. ʼn Belangrike deel van monetêre beleid is om ons inflasieverwagtinge te anker. Maar dalk loop hierdie storie nie heeltemal so nie...
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasieverwagtinge
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m