EPISODE · Jan 17, 2023 · 2 MIN
Inflasieverwagtinge en die volgende repokoersbesluit
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wanneer inflasie verder gaan daal en rentekoerse weer verminder kan word is een van die groot ekonomiese vraagstukke van die nuwe jaar. More word Desembermaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak en dan sal ons weet wat inflasie in 2022 was. Dit het ʼn hoogtepunt gehad in Juliemaand en daarna effens afgeneem. Volgende week vergader die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee vir die volgende repokoersbesluit. So waarna kyk beleidmakers as tekens van verlangsaming van prysstygings, of risiko’s vir verdere stygings?
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasieverwagtinge en die volgende repokoersbesluit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m