EPISODE · Jul 26, 2022 · 2 MIN
Inflasieverwagtinge styg, maar is nie te ver van die teikenband nie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het verlede week baie gepraat oor inflasie en die Reserwebank se repokoersbesluit. Hierdie Woensdag word Juniemaand se produsenteprysinflasiesyfer bekend gemaak en verwagtinge is dat dit toegeneem het vanaf 14,7% in Meimaand, tot soveel as 15,6% in Junie. Een van die Reserwebank se bekommernisse is dat die aanvanlike prysskokke van brandstof en voedsel gaan uitbrei na ʼn volgehoue proses van stygings van lone en pryse. Daarvoor hou hulle inflasieverwagtinge fyn dop. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inflasieverwagtinge styg, maar is nie te ver van die teikenband nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m