EPISODE · May 12, 2022 · 2 MIN
Inperkings in Sjina het gevolge vir die hele wêreld
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Sjina het ʼn vreemde reaksie op die Coronavirus pandemie. Hulle gebruik streng inperkings in stede en die doel is om geen positiewe Covid gevalle op ʼn gemeenskapsvlak binne ʼn distrik te hê nie. Aan die ander kant is inenting nie verpligtend nie en die inentingskoers is laag. Die gevolg van hierdie inperkings is natuurlik dat ekonomiese aktiwiteite van stad tot stad kan stil staan. China is die wêreld se tweede grootste ekonomie, die grootste uitvoerder en die tweede grootste invoerder. Wanneer die wêreld se fabriek sluit het dit ʼn dubbele impak. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Inperkings in Sjina het gevolge vir die hele wêreld
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m