EPISODE · Nov 29, 2022 · 2 MIN
Internasionale aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week het ʼn paar belangrike plaaslike ekonomiese aanwysers, maar hoe staan sake in die buiteland? Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie opsomming van wat om dop te hou. Hoe dit met die Europese Unie, of Britse ekonomie gaan raak almal in bedrywe wat uitvoer – van die myne tot die voertuigvervaardigers en die boere. As dit swaar gaan met ons handelsvennote demp dit ook vooruitsigte in Suid-Afrika. Aan die ander kant sal stadiger groei van die wêreldekonomie druk op die olieprys verlig en laer rentekoers in die VSA die rand-dollar wisselkoers versterk. * DIe Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Internasionale aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m