EPISODE · Sep 27, 2022 · 2 MIN
Internasionale vrese oor inflasie en resessie maak amok
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Inflasie in die VSA bly hoog en die Amerikaanse Federale Reserwebank het verlede week aangedui dat hulle verwag dat hulle rentekoers vir langer hoër sal moet bly. In Juniemaand het hulle nog gesê dat hulle beleidskoers tot 3,4% kan styg, maar nou word 4,4% in Desember verwag. Daar is die moontlikheid dat dit vroeg volgende jaar tot 4,6% kan styg. Hulle ekonomiese groei vooruitskatting is verminder tot net 0,2% vir 2022 en Jerome Powell het gesê dat die kans vir ʼn sagte landing word nou skraal. ʼn Wêreldwye resessie lyk nou na ʼn groter moontlikheid en dit is hoekom die dollar so versterk, die olieprys daal en beurse so swak vaar. Daar is ook ander dinge aan die gang. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Internasionale vrese oor inflasie en resessie maak amok
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m