EPISODE · Jul 7, 2022 · 2 MIN
Intussen, in Zimbabwe
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Selfs met ons hoë brandstofprys en die rand en die beurs wat val, skrik mens vir die ekonomiese nuus uit Zimbabwe. Die inflasiekoers is 132%. Teen daardie koers verdubbel alle pryse elke twee en ʼn half jaar. Verlede week het Zimbabwe se sentrale bank hulle uitleenkoers verhoog van 80% tot 200%. Amptelik verhandel die Zim dollar teen 352 vir een Amerikaanse dollar en in die swartmark is die 600 vir 1. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Intussen, in Zimbabwe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m