EPISODE · Aug 30, 2021 · 1 MIN
Investering is te laag
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Vrydag se episode het die hersiening van Suid-Afrika se BBP syfers kortliks verduidelik. Die ekonomie is toe 11% groter. Ons uitset per capita is dus meer, en ons skuld tot BBP vlakke is dus laer. Die skrikwekkende nuus is dat bruto vaste investering as ʼn persentasie van BBP is nog laer as wat ons gedink het. Die vlakke van privaatsektor vaste investering bepaal die spoed waarteen die ekonomie in die toekoms kan groei. Met investering op 14% van BBP kan ons nie vinnige groei verwag nie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Investering is te laag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m