Inwoners van Clarens paniekerig oor watervoorsiening episode artwork

EPISODE · Nov 6, 2024 · 4 MIN

Inwoners van Clarens paniekerig oor watervoorsiening

from The OFM Business Hour · host OFM

Die impak van beplande instandhoudingswerk aan die Lesotho-hooglandwaterprojek-tonnel sou na verwagting geringe impak op watervoorsiening hê. Kommer neem egter toe onder inwoners van Clarens in die Oos-Vrystaat, met die dorp se eie waterreserwes wat vinnig leegloop. “Ons gemeenskap staar ‘n reuse uitdaging in die gesig.” Inwoner en lid van die Clarens sakekamer, Gert Kruger, sê aan OFM Business Hour inwoners moet nou staatmaak op reserwes uit ‘n dam wat slegs genoeg water vir ses tot agt weke het. Voortgesette wateronderbrekings is die gevolg van die ses maande lange instandhoudingsproses.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 6, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Inwoners van Clarens paniekerig oor watervoorsiening

0:00 4:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of The OFM Business Hour?

This episode is 4 minutes long.

When was this The OFM Business Hour episode published?

This episode was published on November 6, 2024.

Can I download this The OFM Business Hour episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!