EPISODE · Jun 24, 2022 · 1 MIN
Is daar ander maniere om inflasie te verlaag?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die woord inflasie word nou so algemeen in die media gebruik soos Covid, of Oekraine. In die Verenigde Koninkryk doen meer mense Google soektogte oor inflasie as oor Taylor Swift. Hierdie week het Suid-Afrika se inflasiesyfer ons almal verbaas op 6,5%. Ekonome by Oxford Economics, FNB en Nedbank verwag dat die inflasiekoers bo 7% kan draai in Juniemaand. Ander voorspel dat die repokoers op 7,5% kan staan binne ʼn jaar. Ek het al baie verduidelik hoe die Reserwebank die repokoers gebruik om inflasie te beveg, maar is daar ander maniere om inflasie te verminder? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Is daar ander maniere om inflasie te verlaag?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m