EPISODE · Feb 9, 2023 · 1 MIN
Is daar 'n investeringstaking aan die gang?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Investering gaan ʼn belangrike tema wees in vandag se Staatsrede en hierdie week het Neil Froneman van Sibanye-Stillwater ʼn opskudding veroorsaak met die opmerking dat daar ʼn staking is van investering in Suid-Afrika totdat dinge verbeter. Is daar so staking, of wat is die stand van sake? Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Is daar 'n investeringstaking aan die gang?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m