EPISODE · Dec 18, 2024 · 6 MIN
Is David Viviers Alleen vir Kersfees?!
from OFM Nights · host OFM
17 Desember op kykNET om 20:00 ’n Werkverslaafde vrou wat haar Kersgees verloor het, word vasgekeer saam met ’n man wat heel Kersfeesbedot is. Sy moet haar verlede konfronteer om weer die magic van Kersfees – en die lewe – te vind. Met Amalia Uys en David Viviers. Ses splinternuwe speelfilms première hierdie feesseisoen op kykNET en bied perfekte vermaak vir die hele familie, van jonk tot oud. Vier van die flieks word op Dinsdagaande om 20:00 uitgesaai en twee op Saterdae, ook om 20:00.
What this episode covers

NOW PLAYING
Is David Viviers Alleen vir Kersfees?!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Feb 26, 2026 ·5m
Jan 24, 2026 ·4m
Jan 24, 2026 ·5m
Mar 10, 2023 ·60m
Feb 10, 2023 ·59m
Dec 16, 2022 ·60m