Is die DA regtig rassisties? episode artwork

EPISODE · Aug 18, 2022 · 54 MIN

Is die DA regtig rassisties?

from Nuuspod · host Izak du Plessis

Elke keer as 'n swart leier uit die DA bedank, word die party subtiel,  sowel blatant van rassisme beskuldig, of dan dat hulle minstens nie  goeie rasseverhoudinge in die party se leierskap handhaaf nie. Dit is  ook nou die geval met die bedanking van Makashule Gana en Patricia  Kopane.   Van Herman Mashaba en Mmusi Maimane se dramatiese vertrek uit die party  'n paar jaar gelede, tot Mbali Ntuli se aanslag op die posisie van leier  as die party, sowel as die vertrek van Phumzile van Damme en Bongani  Baloyi is ook deur verskeie ontleders, joernaliste en sommige  betrokkenes self met die raskwas ingekleur.   Maar as 'n mens na die samestelling van die party se leierskorps kyk en  'n klomp ander kwessies in ag neem, wil die som ten opsigte van die  beskuldigings nie klop nie.   Vanaand om 7:00 stel ek die vraag aan Cilliers Brink en Gert Van der Westhuizen.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 18, 2022

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Is die DA regtig rassisties?

0:00 54:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 54 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on August 18, 2022.

What is this episode about?

Elke keer as 'n swart leier uit die DA bedank, word die party subtiel,  sowel blatant van rassisme beskuldig, of dan dat hulle minstens nie  goeie rasseverhoudinge in die party se leierskap handhaaf nie. Dit is  ook nou die geval met die bedanking...

Can I download this Nuuspod episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!