Is dit die einde van die Dollar? episode artwork

EPISODE · Apr 7, 2022 · 14 MIN

Is dit die einde van die Dollar?

from Nuuspod · host Izak du Plessis

In een van sy artikels gister vra Mail and Guardian of die einde van die Dollar as leidende geldeenheid dalk aangebreek het. Dit na aanleiding van Rusland se inval in Ukraine. Selfs met die vredessamesprekings onlangs in Turkye en die 15punt vredesplan soos deur Financial Times berig, lyk dit of die Dollar spoed verloor. Om beslag te lê op Rusland se fondse hou in dat vertroue in Amerika as die wereld se bankier en in die Dollar as die globale reserwe geldeenheid, geskaad word. Al hoe meer vrae ontstaan hieroor. Ek het vir Dawie Roodt nadergetrek om die vraag te beantwoord en op die koop toe ‘n lekker gesprek oor geld gekry. 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 7, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Is dit die einde van die Dollar?

0:00 14:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 14 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on April 7, 2022.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!