EPISODE · Jan 24, 2025 · 27 MIN
Is jy uitgebrand of gereed vir 2025?
from Media24 · host Media24
In die episode fokus ons op: Hoe dit voel om om uitgebrand te wees. Kan jy uitgebrand wees al het jy pas teruggekeer van vakansie. Hoe weet jy tot hoeveel jy in staat is. Brand boere makliker uit as mense in ander beroepe. Watter strategieë kan boere toepas om uitbranding te voorkom. Wat is die rol van bv. boereverenigings om boere te help om balans te handhaaf. Wenke om nie in 2025 uit te brand nie. Die potgooi-episodes word elke Vrydag om 17:00 lewendig gemaak.
What this episode covers

NOW PLAYING
Is jy uitgebrand of gereed vir 2025?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Apr 30, 2026 ·19m