EPISODE · Mar 8, 2022 · 46 MIN
Is jy Wedergebore?
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
Ons is terug met Season 3 van Community Kuiers. In hierdie episode begin ons 'n nuwe reeks oor die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor Wedergeboorte. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks
Embed this episode
NOW PLAYING
Is jy Wedergebore?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.