EPISODE · Apr 5, 2022 · 14 MIN
Is kritiek op die NVG geregverdig?
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Raeesa Pather van Daily Maverick skryf dat die Nasionale Vervolgingsgesag onder leiding van adv Shamila Batohi op hul louere rus terwyl misdadigers skotvry loop. Volgens Pather het bedenklike besluitneming, swak leierskap en politieke inmenging die openbare vertroue in die NVG geskaad. Ek het aan Llewelyn Curlewis van die Universiteit van Pretoria gevra of die kritiek geregverdig is.
Embed this episode
NOW PLAYING
Is kritiek op die NVG geregverdig?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.