Is Suid-Afrika in ’n grondontleding- en interpretasiekrisis? episode artwork

EPISODE · Sep 2, 2025 · 28 MIN

Is Suid-Afrika in ’n grondontleding- en interpretasiekrisis?

from Media24 · host Media24

Grondontledings word gebruik as basis van bemestingsaanbevelings daarom is dit uiters belangrik dat die inligting wat daaruit kom korrek is. Die vraag is of boere finansieel sal baat met die konvensionele ekstraksiemetodes, oftewel “uitwasmiddels” as basis van bemestingsvoorstelle, of eerder met Mehlich-3 en wat is die slaggate. In hierdie episode van ‘Wat ’n boer moet weet’ gesels dr. Chris Schmidt, senior landboukundige, met Landbouweekblad se hoofredakteur Chris Burgess daaroor.

NOW PLAYING

Is Suid-Afrika in ’n grondontleding- en interpretasiekrisis?

0:00 28:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 28 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on September 2, 2025.

What is this episode about?

Grondontledings word gebruik as basis van bemestingsaanbevelings daarom is dit uiters belangrik dat die inligting wat daaruit kom korrek is. Die vraag is of boere finansieel sal baat met die konvensionele ekstraksiemetodes, oftewel “uitwasmiddels”...

Can I download this Media24 episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!