EPISODE · May 9, 2022 · 2 MIN
Is verwagtinge oor loonverhogings (al) besig om by te dra tot inflasie?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons leer vir ekonomie studente dat inflasie is ʼn proses van volgehoue stygings in die algemene prysvlak. So wanneer word prysskokke soos stygings in brandstof- en voedselpryse ʼn inflasieproses? Mens moet kyk vir tweede-rondte effekte – wanneer die pryse van dienste begin styg, en wanneer salarisse en lone begin styg. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Is verwagtinge oor loonverhogings (al) besig om by te dra tot inflasie?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m