EPISODE · Sep 23, 2021 · 25 MIN
Ivermektien het nog niemand doodgemaak nie, sê wetenskaplike.
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Izak gesels met prof. Colleen Aldous, 'n gesondheidsorgwetenskaplike aan die Universiteit van Kwazulu Natal. Benewens die onderhoud, het sy ook 'n baie interessante artikel geskryf waarin sy Dr Marthinus Viljoen se argumente teen die gebruik van Ivermektien bespreek. Die artikel kan op ons webtuiste gelees word
Embed this episode
NOW PLAYING
Ivermektien het nog niemand doodgemaak nie, sê wetenskaplike.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.