EPISODE · Aug 27, 2025 · 6 MIN
Izak Davel lei die Viljoen-gesin in Diepe Waters
from OFM Nights · host OFM
Die patriarg en matriarg van die gesin word vertolk deur Izak Davel en Christel van den Bergh – twee geliefde akteurs wat weer terugkeer na kykNET. Bekend vir sy deurbraakrol in Egoli, tree Izak Davel in die rol van Schalk Viljoen – ’n voormalige Olimpiese marathon- en triatleet wie se lewe deur dissipline, ambisie en beheer gekenmerk word. Schalk het sy sportloopbaan in ’n winsgewende gesins-sosiale media-ryk omskep. Moenie die Viljoen-gesin se debuut in Diepe Waters mis nie – vanaf Dinsdag 26 Augustus op kykNET (DStv-kanaal 144)
Embed this episode
NOW PLAYING
Izak Davel lei die Viljoen-gesin in Diepe Waters
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.