Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok episode artwork

EPISODE · Apr 13, 2025 · 42 MIN

Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

“Hoe word jy toe ’n Anglikaanse priester?” vra ek. “Wel, toe gebeur God!”sê hy.  Hy vertel van die groot indruk wat die woorde van ’n ryloper op sy lewe gemaak het. Die ou het gegroet toe hy hom aflaai en gesê: “So terloops jy doen nie wat jy veronderstel is om te doen nie.”  Hy het die vreemdeling op die snelweg opgelaai maar die ou het toevallig net twee strate van sy tannie af gewoon. “Tien uur daai aand kon ek nie ophou dink aan daai man se woorde nie . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 13, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok

0:00 42:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 42 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on April 13, 2025.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!