Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge episode artwork

EPISODE · Oct 15, 2024 · 32 MIN

Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Hulle het mekaar in die hart van Hillbrow ontmoet. Vandag kerk die twee tussen die berge. Die gemeente waarvan hulle deel is, is in Winterton in mooie Noord Natal, aan die voet van die Dransberge. “Ons het begin dink dis dalk tyd vir ’n skuif. Toe op ’n dag besluit ons, ons gaan net een CV opstel en sê: ons is ’n package-deal, so of julle vat ons altwee of nie een van ons nie! So toe het hierdie gemeente een dominee-pos in twee gedeel sodat ons elkeen nou ’n halwe pos het ..."   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 15, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge

0:00 32:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 32 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on October 15, 2024.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!