EPISODE · Sep 15, 2024 · 41 MIN
Jaco Strydom gesels met Charlene Grobler
from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom
Charlene Grobler is die hoof van Jakaranda en Louis Botha kinderhuise. Jakaranda huisves 200 kinders in 20 huise; Louis Botha 90 kinders in 9 huise. Hulle het 10 maatskaplike werkers en ’n groot klomp ander personeel. “’n Skoolhoof het een keer vir my gesê, moeilikheid is jou besigheid Charlene! My groot werk is om mense te bestuur en te ontwikkel en die regte sisteme in plek te sit.” Hoe lyk jou tipiese dag? vra ek. “My tipiese dag is redelik nag!” lag sy . . . Lees artikel in Kerkbode
What this episode covers

NOW PLAYING
Jaco Strydom gesels met Charlene Grobler
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m