Jaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia episode artwork

EPISODE · Mar 12, 2024 · 31 MIN

Jaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

“Waarom doen ek dit? Liefde vir Afrika! En omdat God se liefde my dring. Ek ontdek soveel van myself, van ander mense en van God in hierdie betrokkenheid in Afrika,” sê Hannes Theron, die programkoördineerder van NetACT.  “Ek is eintlik 'n gerehabiliteerde pensionaris,” lag hy en vertel dat hy nooit gedink het hy gaan op sy ouderdom weer 'n draai in die akademie maak nie. Hy was onder andere voorheen predikant by Helderberg gemeente in Somerset Wes en is onlangs bevestig by NG Gemeente Constantia.  Ons gesels in die eetsaal van die Pan Africa Christian University in Nairobi. Saam aan tafel, is Nico Mostert en Daniël de Wet, ook dominees en, soos Hannes, ook deel van NetACT . . .     Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise    

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 12, 2024

Embed this episode

Ready to play

Jaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia

0:00 31:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 31 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on March 12, 2024.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!