Jaco Strydom gesels met Enrique Hermanus episode artwork

EPISODE · Nov 7, 2022 · 28 MIN

Jaco Strydom gesels met Enrique Hermanus

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Enrique het onlangs sy vier en twintigste verjaarsdag gevier, maar moenie dat sy ouderdom jou bluf nie, hy is een van daai ouens wat dit regkry om 'n groot klomp lewe in 'n kort leeftyd in te pak . . . Hy het onlangs 'n toekenning gekry as een van die Mail & Guardian se twee honderd jongmense wat die grootste verskil in Suid-Afrika maak. As jy sy storie hoor, of 'n kans kry om hom dop te hou, sal jy verstaan waarom.  Kontak hom: [email protected]      

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 7, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Enrique Hermanus

0:00 28:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 28 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on November 7, 2022.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!