Jaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot episode artwork

EPISODE · Jun 16, 2024 · 36 MIN

Jaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Reeds vroeg in haar lewe het sy kennis gemaak met die wrede kant van die lewe en ’n belangrike besluit geneem. Die storie oor haar kinderjare is tragies, om die minste te sê. Maar ironies genoeg — omdat haar verhaal nie daar eindig nie — is dit ook dié tipe storie wat jou weer in God se goedheid laat glo, en aan die wonderwerk van ’n nuwe begin en dat die lig steeds mag het oor duisternis  . . . Die lewe maak jou bitter of beter. Jacqueline het beter gekies . . . Kontak Jacqueline: [email protected] Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 16, 2024

Embed this episode

Ready to play

Jaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot

0:00 36:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 36 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on June 16, 2024.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!