Jaco Strydom gesels met Johan Erasmus episode artwork

EPISODE · Jan 12, 2024 · 43 MIN

Jaco Strydom gesels met Johan Erasmus

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Johan Erasmus is die leier van 'n geloofsgemeenskap genaamd, Dialogue Community, en een van die stigterslede van Betereinders. Hy vertel hoe hy na skool teologie wou studeer. Maar, soos dit daai jare op Potchefstroom gewerk het, moes hy eers 'n paar vrae van die kuratorium-ooms antwoord. Toe die een dosent vra, waarom hy teologie wil studeer, het hy geantwoord: “want ek wil sien of dit waar is.” Dit was die verkeerde antwoord, toe gaan swot hy geskiedenis en filosofie . . .  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Meer oor Dialogue Community   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 12, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Johan Erasmus

0:00 43:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 43 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on January 12, 2024.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!