Jaco Strydom gesels met Peet Botma wat oor die Atlantiese Oseaan geroei het episode artwork

EPISODE · Feb 11, 2024 · 55 MIN

Jaco Strydom gesels met Peet Botma wat oor die Atlantiese Oseaan geroei het

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

“My boot was rooi van die sand, so ook al die vlaggies op die dek, én my sonpanele. En dis nie goed nie! Want jy is ongelooflik afhanklik van die paar elektroniese goed op die roeiboot,” vertel Peet Botma. Dit was sy tiende dag op die Atlantiese oseaan, reeds meer as 700km van die naaste droë grond af. Daar was 'n sandstorm in die Sahara Woestyn en die Oostewind het dit die diepsee in gewaai.  Christopher Columbus draai sekerlik in sy graf om, het ek gedink toe ek dié storie hoor.  Hy sou dit eenvoudig nooit kon glo nie. Dat iemand presies dieselfde roete as wat hy in 1492 geseil het, oor die ganse Atlantiese Oseaan, manalleen, in 'n roeiboot sou roei! Net soos Columbus het Peet op die Kanarie Eilande naby Marokko weggespring en eers weer voet aan land gesit op die Karibiese eilande, 4800km verder, reg bokant Suid-Amerika - as gevolg van die seestrome en die wind moes hy op die ou einde meer as 5200km roei. Dit het 45 dae gevat . . . https://freedomrower.co.za/ Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 11, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Peet Botma wat oor die Atlantiese Oseaan geroei het

0:00 55:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 55 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on February 11, 2024.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!