Jaco Strydom gesels met Regter Eberhard Bertelsmann episode artwork

EPISODE · Feb 17, 2020 · 1H 46M

Jaco Strydom gesels met Regter Eberhard Bertelsmann

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Regter Eberhard Bertelsmann vertel sy storie. Sy moeilikheid met die veiligheidspolisie as student in Stellenbosch in die laat 1960's, die aanslae op sy lewe, die sake waarby hy betrokke was - die Dawid Webster saak, sy verdediging van die Vrye Weekblad . . . Sy ontnugtering met die destydse Nasionale Party-regering en sy frustrasies met die ANC-regering vandag. Hy vertel van die donkerste oomblikke in sy lewe, sy persoonlike worsteling met verslawing, sy tyd in 'n rehabilitasiesentrum en 'n gebeurtenis wat sy hele lewe verander het. Ons praat oor die uitdagings in Suid-Afrika vandag: SAL, Eskom, die onderwys . . . en oor die rol wat die kerk veronderstel is om te speel in 'n land soos die.   Links: Borg 'n bed in een van ons Echo-huise,  My Blog:Anderkant die Doringdraad,   Kerkbode Kontak ons: [email protected]  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 17, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Regter Eberhard Bertelsmann

0:00 1:46:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 1 hour and 46 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on February 17, 2020.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!