Jaco Strydom gesels met Rethie Van Niekerk episode artwork

EPISODE · Aug 14, 2023 · 30 MIN

Jaco Strydom gesels met Rethie Van Niekerk

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

“Ek dink daai broosheid wat ek ervaar het, het my op 'n fundamentele manier gevorm. Ek het geleer om dit te embrace. In daai hele tyd wat ons werkloos was, het ek dit as my taak begin beskou om te werk daaraan om nie hard te word nie. Om sag te bly en toe te laat dat die seerkry my mooi maak. Eerder as lelik. Dis nie eenvoudig nie. Dis vrek harde werk. En om nie bitter te raak nie! Maar ek dink daai broosheid is nou deel van my menswees. Ek verstaan dat die lewe gebeur en dat dit seermaak en dat ons nie altyd in beheer is nie, maar ook van deernis hê . . . " Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise      

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 14, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Rethie Van Niekerk

0:00 30:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 30 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on August 14, 2023.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!