Jaco Strydom gesels met Ronell Bezuidenhout episode artwork

EPISODE · Apr 14, 2023 · 34 MIN

Jaco Strydom gesels met Ronell Bezuidenhout

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

“Ek is gebore in Welkom, op 'n dag dat dit gesneeu het in Augustus, en vir 'n oomblik is ek omgeruil en vir die verkeerde ma gegee.  My eerste moedersmelk was dus van  'n ‘Mev van Vuuren’ af en nie van Mev Bezuidenhout nie; en van daai dag af was ek reeds ‘anders’,” vertel Ronell.    Sy was deel van die eerste groep vroue wat destyds in die NGKerk bevestig is as predikant. Ronell het deur die jare 'n hele lot boeke geskryf, kursusse ontwikkel, sy skilder ikone, is vandag 'n predikant in die Lutherse kerk . . .  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Ronell se Blog   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 14, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Jaco Strydom gesels met Ronell Bezuidenhout

0:00 34:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 34 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on April 14, 2023.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!